ID in Christus 6/12/2019

Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Gal 3:26 ‘Want julle is almal kinders van God deur die geloof in Christus Jesus;’ (AOV)

Hoe wonderlik, ons is God se kinders, en dit slegs deur ons geloof in Jesus. Wat ‘n besonderse voorreg! Ek is God se kind.