Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Gal 3:29 ‘En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en volgens die belofte erfgename.’ (AOV)
Wanneer ons God se kinders en Abraham se nageslag in die geloof is, is ons daarom ook erfgename van al die beloftes!
