ID in Christus 6/12/2019

Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Gal
3:26
‘Want julle is almal kinders van God deur die geloof
in Christus Jesus;’ (AOV)

Hoe
wonderlik, ons is God se kinders, en dit slegs deur ons geloof in
Jesus. Wat ‘n besonderse voorreg! Ek is God se kind.