Hoor wat sê God:
Efs 1:17 ‘dat die God van onse Here Jesus Christus, …, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,’ AOV
My Identiteit:
In Christus gee God my wysheid en openbaring om Hom te ken.
Wanneer jy verlore, af, onderdruk, verwerp of moedeloos voel, is dit nodig dat jy jou identiteit in Christus weer te onthou en te weet wat Christus alles in jou lewe beteken.
Hoor wat sê God:
Efs 1:17 ‘dat die God van onse Here Jesus Christus, …, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee,’ AOV
My Identiteit:
In Christus gee God my wysheid en openbaring om Hom te ken.
Hoor wat sê God:
Efs 1:13 ‘in wie julle ook, … , die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte,’ AOV ‘53
My Identiteit:
Ek is met die Heilige Gees verseël!
Hoor wat sê God:
Ef 1:14 ‘Die Gees is die waarborg van ons erfenis, om ons los te koop as God se eiendom, tot lof van sy heerlikheid.’ AFR20
Hoor wat sê God:
Ef 1:14 ‘Die Gees is die waarborg van ons erfenis, om ons los te koop as God se eiendom, tot lof van sy heerlikheid.’ AFR20
Hoor wat sê God:
Efs 1:11 ‘in Hom in wie ons ook ‘n erfdeel ontvang het …. daartoe verordineer is ooreenkomstig die voorneme van Hom wat alles werk volgens die raad van Sy wil,’ AOV ‘53
My Identiteit:
Ek is deur Christus ’n erfgenaam van God se Koninkryk!
Hoor wat sê God:
Efs 1:7 ‘In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade,’ AOV
My Identiteit:
Ek leef uit die rykdom van God se genade!
Hoor wat sê God:
Efs 1:7 ‘In Hom het ons die verlossing deur Sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van Sy genade,’ AOV
My Identiteit:
Ek is vergewe, Jesus het betaal vir my sondes!
Hoor wat sê God:
Efs 1:7 ‘In Hom het ons die verlossing deur Sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van Sy genade,’ AOV
My Identiteit:
Ek is verlos van die sondeskuld deur Jesus se bloed!
Hoor wat sê God:
Efs 1:6 ‘tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde.’ AOV
My Identiteit:
God het my in Jesus Christus begenadig!
Hoor wat sê God:
Efs 1:5 ‘deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as Sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus,,…’ AOV
My Identiteit:
Deur Jesus is ek aangeneem as kind van God!
Hoor wat sê God:
Efs 1:4b ‘soos Hy ons in Hom …., om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees,’ AOV ‘53
My Identiteit:
Ek is heilig en staan perfek voor God deur Christus se liefde.