Hoor wat sê God:
1Tim 1:14 ‘Ons Here se genade oor my was oorvloedig, en daarmee saam ook nog die geloof en liefde wat daar in Christus Jesus is.’ AFR20
My Identiteit:
Ek het oorvloedige genade, geloof en liefde in Jesus Christus ontvang!
Wanneer jy verlore, af, onderdruk, verwerp of moedeloos voel, is dit nodig dat jy jou identiteit in Christus weer te onthou en te weet wat Christus alles in jou lewe beteken.
Hoor wat sê God:
1Tim 1:14 ‘Ons Here se genade oor my was oorvloedig, en daarmee saam ook nog die geloof en liefde wat daar in Christus Jesus is.’ AFR20
My Identiteit:
Ek het oorvloedige genade, geloof en liefde in Jesus Christus ontvang!
Hoor wat sê God:
Samevatting: 1Thess 5
1Thess 5:5; 1 Thess 5:9-10; 1Thess 5:18
My Identiteit:
Ek het Jesus gekies en is kind van die lig.
Jesus het vir my gesterf, sodat ek saam met Hom kan lewe.
Dankie Jesus Christus.
Hoor wat sê God:
1Thess 5:18 ‘Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.’ AOV’53
My Identiteit:
Ek is dankbaar vir alles in Christus, dit is God se wil!
Hoor wat sê God:
1 Thessalonisense 5:9-10 ‘Want God het ons nie tot veroordeling bestem nie, maar om deur ons Here Jesus Christus verlossing te verkry, Hy wat ter wille van ons gesterf het, sodat ons, of ons wakker is of slaap, saam met Hom kan leef.’ AFR20
My Identiteit:
Ek is bestem tot verlossing deur Jesus, wat vir my gesterf het, sodat ek saam met Hom kan lewe.
Hoor wat sê God:
1Thess 5:5 ‘Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.’ AOV
My Identiteit:
Ek het Jesus gekies en daarom is ek kind van die lig.
Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.
Kom ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Opsomming uit Johannes:

Joh 17:22-23 ‘ En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U My gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het.’ (AOV)
Ek het Jesus se heerlikheid (glorie) in my. Jesus is in my en ek is in Hom, ons is een. Wow (sjoe). Dankie Vader God, U liefde is wonderlike.