Ons verkaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Gal 3:13 ‘Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet deur vir ons ‘n vloek te word—want daar is geskrywe: Vervloek is elkeen wat aan ‘n hout hang— ‘
Dankie Jesus dat U al my sondes en vervloekinge gedra het en dat geen een van daardie dinge my meer kan aanraak nie!
