Koninklike Identiteit 14 Junie 2025

ID in Jesus Christus Broadcast groep

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Fil 4:4 ‘Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! ANV83

Ongeag tydelike omstandighede, verheug ek my altyd in Christus! Dit het ewigheidswaarde.

Royal Identity in Christ 7 June 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Philippians 3

Phil 3:3 – I do not rely on myself. I serve God in the Spirit, and I trust in Jesus.

Phil 3:9 – I believe in Jesus, who redeems and frees me from sin’s guilt.

Phil 3:20 – I am a citizen of heaven, from where Jesus Christ, my saviour, will come.

Thank You, Jesus! In You I am completely free from sin’s guilt.

Koninklike Identiteit 7 Junie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Filippense 3

Filp 3:3 – Ek maak nie op myself staat nie. Ek dien God in die Gees en ek vertrou op Jesus.

Filp 3:9 – Ek glo in Jesus wat my verlos en vry maak van sondeskuld.

Filp 3:20 – Ek is ’n burger van die hemel, van waar Jesus Christus, my verlosser, sal kom.

Dankie Jesus! In U is ek volkome vry van sondeskuld!

Koninklike Identiteit 31 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Fil 3:20 ‘Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.’ ANV83

Ek is ‘n burger van die hemel, van waar Jesus Christus, my verlosser, is.

Royal Identity in Christ 31 May 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 3:20 ‘For our citizenship is in heaven, from which we also eagerly wait for the Savior, the Lord Jesus Christ,’ NKJV 

I am a citizen of heaven, from where Jesus Christ, my saviour, is.

Royal Identity in Christ 24 May 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 3:9 ‘and become one with him. I no longer count on my own righteousness through obeying the law; rather, I become righteous through faith in Christ. For God’s way of making us right with himself depends on faith.’ NLT

I believe in Jesus, who redeemed me and made me free from the guilt of sin. Thank you, Jesus!

Konpnklike Identiteit 24 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Filp 3:9 ‘en een met Hom kan wees. Ek probeer nie langer my saak met God regstel deur die wet te gehoorsaam nie, maar deur in Christus te glo. Deur die geloof stel God ons saak met Hom reg.’ NLV

Ek glo in Jesus wat my verlos en vry gemaak het van sondeskuld. Dankie Jesus!

Royal Identity in Christ 17 May 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 3:3 ‘For we are the circumcision, who worship God in the Spirit, rejoice in Christ Jesus, and have no confidence in the flesh,’ NKJV 

I do not rely on myself. I serve God in the Spirit, and I trust in Jesus.

Koninklike Identiteit 17 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Filp 3:3 ‘Ons wat God deur sy Gees dien, het mos klaar die ware besnydenis. Ons beroep ons op wat Christus Jesus gedoen het en nie op menslike dinge nie.’ NLV

Ek maak nie op myself staat nie. Ek dien God in die Gees en ek vertrou op Jesus.

Koninklike Identiteit 10 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Filippense 2

Fil 2:5 – Ek dink soos Jesus! Sy Woord vorm my denke en gesindheid.

Fil 2:13 –Deur Jesus is ek gewillig en bekwaam om te doen wat God plesier.

Ek prys die Here, wat my denke en gesindheid vorm en my gewillig en bekwaam maak om Sy wil te doen!