Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê:
Kol 1:20 ‘en om deur Hom alles met Homself te versoen. Deur die bloed van sy Seun aan die kruis het Hy vrede gemaak. Ja, deur Hom het Hy alles op die aarde en in die hemel met Homself versoen.’ NLV
Ek het vrede en is versoen met God deur Jesus se bloed. Die versoening geld ook vir alles op die aarde en in die hemel.
