Basis van Christenskap
Wanneer jy die dag ” met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het“( Rom 10:9 ), word jy wedergebore en dan begin jou pad as ‘n Christen / Kind van God / Navolger van Jesus. Jy gaan nie vir God leer ken, Sy karakter ken en verstaan of Sy wil vir jou bereik, as jy nie jou verstand hernu deur tyd in Sy Woord te spandeer nie. Jy moet die Bybel lees en leer ken en ook self daagliks dit lees nie. Hieronder volg die basis wat nodig is om God te verstaan en selfs die wat al lank kinders van God is kan dit lees en seker maak dat daar nie dwalinge ingekom het oor die tydperk nie.
Alles hieronder is gebasseer op die Dissipelskapkursus van Andrew Wommack.
Inhoud
- Ewige lewe – (Bladsy 2)
- Redding deur Genade – (Bladsy 3)
- Geregtigheid deur Genade – (Bladsy 4)
- Verhouding met God – (Bladsy 5)
- Karakter van God – (Bladsy 6)
- Bekering – (Bladsy 7)
- Vaste Verbindtenis – (Bladsy 8)
- Waterdoop – (Bladsy 9)
- My Identiteit (ID) in Christus – (Bladsy 10)
- Wat gebeur wanneer ‘n Christen sondig – (Bladsy 11)
- Die Eie Ek: Die bron van al ons ongelukkigheid – (Bladsy 12)
- God is onskuldig – (Bladsy 13)
- Krag van ‘n Geesvervulde Lewe – (Bladsy 14)
- Hoe om Heilige Gees te Ontvang – (Bladsy 15)
- Voordele van spreek in tale – (Bladsy 16)
- Die Integriteit van God se Woord – (Bladsy 17)
- Bybelse Meditasie – (Bladsy 18)
- Vernuwing van Jou Denke – (Bladsy 19)
- Die Belangrikheid van God se Kerk – (Bladsy 20)
- Bevryding – (Bladsy 21)
- Outoriteit van die Gelowige – (Bladsy 22)
- Genesing Lê In Die Versoening – (Bladsy 23)
- Struikelblokke vir Genesing – (Bladsy 24)
- Vergewe jou naaste – (Bladsy 25)
- Die Huwelik – (Bladsy 26)
- God se Soort Liefde – (Bladsy 27)
- Finansies – (Bladsy 28)
- Wat om te Doen Wanneer jy nie Gebedsverhoring Ervaar nie – (Bladsy 29)
