Basiese dissipelskap

As nuut wedergebore kind van God is dit nodig dat jy ‘n dissipel gemaak word soos Jesus in Mat 28:19 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Hierdie is ‘n uitvloeisel van “Basis van Christenskap” wat Alta opgestel het in ‘n maklike taal om dit selfs vir kinders moontlik te maak om te verstaan waaroor Christenskap gaan en wat jy moet weet om ‘n dissipel van Jesus te wees.

Inhoud

  1. Die Ewige Lewe – (Bladsy 2)
  2. Redding deur Genade – (Bladsy 3)
  3. Geregtigheid deur Genade – (Bladsy 4)
  4. Verhouding met God – (Bladsy 5)
  5. God se Karakter – (Bladsy 6)
  6. Bekering – (Bladsy 7)
  7. Vaste Verbintenis – (Bladsy 8)
  8. Waterdoop – (Bladsy 9)
  9. Identiteit in Christus – (Bladsy 10)
  10. Wanneer ‘n Christen sondig – (Bladsy 11)
  11. Integriteit van God se Woord – (Bladsy 12)
  12. God is nie Skuldig nie – Bladsy 13)
  13. Krag van ‘n Gees Vervulde Lewe – (Bladsy 14)
  14. Hoe om die Heilige Gees te ontvang – (Bladsy 15)
  15. Voordele om in Tale te Spreek – (Bladsy 16)
  16. Selfgesentreerdheid – (Bladsy 17)