Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Gal 3:27-28 ‘want julle almal wat deur die doop met Christus verenig is, het nou deel van Christus geword. Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één.’ (ANV)
In Christus Jesus is ons een (deel van Christus).
