Koninklike Identiteit

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 103:4 ’Hy verlos jou lewe van die dood, bekroon jou met liefde en medelye.’ NLV

Vader God, nie net verlos U my van die ewige dood nie, maar U seën my ook met liefde en omgee. Dankie en amen.

Koninklike Identiteit 03/02/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 103:3 ‘Dit is Hy (die Here) wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, ANV83

Dankie, Vader God, ek prys U! U vergewe my sondes en genees my!

Koninklike Identiteit 27/01/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 100:5 ‘Want die HERE is goed; vir ewig duur Sy troue liefde, van geslag tot geslag Sy trou.’ 2020

Dankie, Vader God, U liefde en trou duur vir ewig!

Koninklike Identiteit 20/01/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 100:3 ’Erken dat die Here God is! Hy het ons gemaak, en ons is Syne, sy volk, die skape van sy weiveld.’ NLV

Vader God, U het my gemaak, ek is U kind!

Koninklike Identiteit 13/01/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:15 “Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee.”

Vader God, U hoor my, is by my, red my en eer my! Ek dank en prys U. U is getrou!

Koninklike Identiteit 06/01/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps91:11 ‘want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.’ AOV

Dankie Vader God, U engele beskerm my deurentyd!

Koninklike Identiteit 30/12/2023

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:9 ‘Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.’ AOV

Vader God, ek maak U my veilige woning!

Koninklike Identiteit 23/12/2023

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:4 ‘Hy beskut jou onder sy vleuels en is vir jou ‘n veilige skuilplek. Sy trou beskerm jou aan alle kante.’  ANV

Vader God, U is getrou! Ek is toegevou en veilig onder U vlerke, U beskerm my aan alle kante. Ek vrees niks!

Koninklike Identiteit 16/12/2023

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:2 ‘hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.” ANV

Dankie Vader God, ek vertrou U met alles. My veilige plek is by U!

Koninklike Identiteit 9/12/2023

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:1 ‘Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet,’ ANV

Dankie, Vader God, ek is altyd veilig by U!