Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Ef5:8,9 ‘Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9 Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. ‘ (ANV)
Omdat ek in Christus is, skyn Jesus se Lig deur my en is ek ‘n lig in die duisternis. (Jou voorbeeld word gesien.)
