Identiteit in Christus 10 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

1 Thessalonisense 5:9-10 ‘Want God het ons nie tot veroordeling bestem nie, maar om deur ons Here Jesus Christus verlossing te verkry, Hy wat ter wille van ons gesterf het, sodat ons, of ons wakker is of slaap, saam met Hom kan leef.’ AFR20

My Identiteit:

Ek is bestem tot verlossing deur Jesus, wat vir my gesterf het, sodat ek saam met Hom kan lewe.

Identiteit in Christus 3 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

1Thess 5:5 ‘Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.’ AOV

My Identiteit:

Ek het Jesus gekies en daarom is ek kind van die lig.

Royal Identity in Christ 13 December 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

1Thess 1:10 ‘and to wait for His Son from heaven, whom He raised from the dead, even Jesus who delivers us from the wrath to come.’ NKJV 

I look forward to the return of Jesus, my saviour!

Koninklike Identiteit in Christus 12 Desember 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

1Thess 1:10 ‘en om Sy Seun uit die hemel te verwag. Hierdie Seun is Jesus wat God uit die dood opgewek het. Dit is Hý wat ons verlos van die oordeel wat kom.’ NLV

Ek sien uit na Jesus, my verlosser, se wederkoms!

Royal Identity in Christ 6 December 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

1Thess 1:9 ‘For they themselves declare concerning us what manner of entry we had to you, and how you turned to God from idols to serve the living and true God,’ NKJV

I have repented and serve the living and true God! Thank You, Jesus!

Koninklike Identiteit in Christus 6 Desember 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

1Thess 1:9 ‘Die mense vertel self hoe julle ons ontvang het en hoe julle julle van die afgode tot God bekeer het en nou die lewende en ware God dien,’ ANV ‘83

Ek het my bekeer en dien die lewende en ware God! Dankie Jesus!

Royal Identity in Christ 22 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Colossians 2

Col 3:1I have been resurrected and am living a new life in Christ!

Col 3:1 – In my new life, I long for that which is with Christ. Gal2:20.

Col 3:3 – I have been crucified with Christ; my life is now in Him.

Col 3:4 – Jesus Christ is my life!

Col 3:10 – My thinking is renewed, and I become like my Creator.

Col 3:11 – Christ is all-important and in me, since I was made new.

Col 3:12a – God has chosen me, sanctified me, and loves me!

Thank You, Jesus!

Koninklike Identiteit in Christus 22 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

Opsomming: Kolosense 3

Kol 3:1 Ek is opgewek en leef ’n nuwe lewe saam met Christus!

Kol 3:1 – In my nuwe lewe verlang ek na dit wat by Christus is. Gal2:20.

Kol 3:3 – Ek is saam met Christus gekruisig; my lewe is nou in Hom.

Kol 3:4 – Jesus Christus, is my lewe!

Kol 3:10 – Die nuwe ek, se denke word vernuwe en ek word soos my Skepper.

Kol 3:11 – Christus is die belangrikste en Hy is in my, vandat ek nuut gemaak is.

Kol3:12a – God het my gekies, my geheilig en het my lief!

Dankie Jesus!