Identiteit in Christus 24 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

Samevatting: 1Thess 5

1Thess 5:5; 1 Thess 5:9-10; 1Thess 5:18

My Identiteit:

Ek het Jesus gekies en is kind van die lig.

Jesus het vir my gesterf, sodat ek saam met Hom kan lewe.

Dankie Jesus Christus.




Identiteit in Christus 17 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

1Thess 5:18 ‘Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle.’ AOV’53

My Identiteit:

Ek is dankbaar vir alles in Christus, dit is God se wil!




Identiteit in Christus 10 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

1 Thessalonisense 5:9-10 ‘Want God het ons nie tot veroordeling bestem nie, maar om deur ons Here Jesus Christus verlossing te verkry, Hy wat ter wille van ons gesterf het, sodat ons, of ons wakker is of slaap, saam met Hom kan leef.’ AFR20

My Identiteit:

Ek is bestem tot verlossing deur Jesus, wat vir my gesterf het, sodat ek saam met Hom kan lewe.




Identiteit in Christus 3 Januarie 2026

Hoor wat sê God:

1Thess 5:5 ‘Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.’ AOV

My Identiteit:

Ek het Jesus gekies en daarom is ek kind van die lig.




Royal Identity in Christ 13 December 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

1Thess 1:10 ‘and to wait for His Son from heaven, whom He raised from the dead, even Jesus who delivers us from the wrath to come.’ NKJV 

I look forward to the return of Jesus, my saviour!




Koninklike Identiteit in Christus 12 Desember 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

1Thess 1:10 ‘en om Sy Seun uit die hemel te verwag. Hierdie Seun is Jesus wat God uit die dood opgewek het. Dit is Hý wat ons verlos van die oordeel wat kom.’ NLV

Ek sien uit na Jesus, my verlosser, se wederkoms!




Royal Identity in Christ 6 December 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

1Thess 1:9 ‘For they themselves declare concerning us what manner of entry we had to you, and how you turned to God from idols to serve the living and true God,’ NKJV

I have repented and serve the living and true God! Thank You, Jesus!




Koninklike Identiteit in Christus 6 Desember 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

1Thess 1:9 ‘Die mense vertel self hoe julle ons ontvang het en hoe julle julle van die afgode tot God bekeer het en nou die lewende en ware God dien,’ ANV ‘83

Ek het my bekeer en dien die lewende en ware God! Dankie Jesus!




Royal Identity in Christ 29 November 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

1Thess 1:4 ‘knowing, beloved brethren, your election by God.’ NKJV

God loves me and has chosen me! Jon 3:16




Koninklike Identiteit in Christus 29 November 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus, soos God dit oor jou sê: 

1Thess 1:4 ‘Broers, ons weet dat God julle wat Hy liefhet, uitverkies het,’ ANV 83

God het my lief en het my gekies! Joh 3:16