Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Kol 2:10 ‘en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;’ (AOV)
Dankie Vader God, dat U my heelgemaak en herstel het in U volheid en mag. Dankie dat ek in Christus heel is.
