ID in Jesus Christus 30/08/2019
Ons
verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Kol
2:10 ‘en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van
alle owerheid en mag;’ (AOV)
Dankie
Vader God, dat U my heelgemaak en herstel het in U volheid en mag.
Dankie dat ek in Christus heel is.