Ons verkaar en bevestig ons ID volgens:
Joh 3:16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. (ANV)
God het Sy Seun, Jesus gegee, omdat Hy my so lief het!
Dankie Vader, vir U unieke en reddende liefde!
