ID in Jesus Christus 20/06/2019
Ons
verkaar en bevestig ons ID volgens:
Joh
3:16 God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun
gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar
die ewige lewe sal hê. (ANV)
God
het Sy Seun, Jesus gegee, omdat Hy my so lief het!
Dankie
Vader, vir U unieke en reddende liefde!