Vryheid in Jesus

  1. Vryheid in Christus. Hierdie publikasies is om jou vry te maak van die wêreld en wettiese godsdiens wat swaar jukke om ons nekke hang en die lewe moeilik maak hier op aarde.
  2. Jou Identiteit in Christus. Wanneer jy verlore, af, onderdruk, verwerp of moedeloos voel, is dit nodig dat jy jou identiteit in Christus weer te onthou en te weet wat Christus alles in jou lewe beteken.
  3. Jou Koninklike Identiteit. Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie. Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is Koninklikes!
  4. Die Basis van Christenskap. Ontdek wat jy behoort te weet of te leer wanneer jy Jesus as jou Verlosser aanvaar en weergebore word as ‘n kind van God.
  5. Basiese Dissipelskap. Hierdie is ‘n uitvloeisel van “Basis van Christenskap” wat Alta opgestel het in ‘n maklike taal om dit selfs vir kinders moontlik te maak om te verstaan waaroor Christenskap gaan en wat jy moet weet om ‘n dissipel van Jesus te wees.
  6. Lees die Bybel. Hier sal jy leesprogramme kry en ‘n opsomming van al die boeke in die Bybel.