Die Boodskap van Hoop vir Elke Mens

Hoe om die Evangelie uit te dra

Die Groot Opdrag van Jesus Christus

Aan elke wedergebore gelowige is die opdrag gegee om die Goeie Nuus van Hom aan alle mense te verkondig.
(Evangelie volgens Matteus 28:19)

Hierdie is ’n praktiese gids om hierdie opdrag getrou en effektief uit te voer.

Hier is die skakel na die dokument om dit oop te maak en dit kan ook gedruk word:

Die Boodskap van Hoop vir Elke Mens