Mosambiek
Ons was betrokke by Iris Global Ministries Children Centre. Zimpeto, Maputo in Mosambiek vir die tydperk 2013 to 2015.
Behalwe om hulp te verleen met die tegniese-aspekte van die sentrum, was ons belangrikste plig om huisouers vir 23 seuns (8-11 jaar) en 4 tieners, te wees. Onder is ʼn koppeling na die blog wat ons vir ons kinders bygehou het en van ons wedervaringe vertel.
Charis Bible College
After a period of time and contact with other Christians from all over the world, while we were at Zimpeto, we started feeling the need for more training in the Bible and mission work. We did attend and were involved in a church throughout our lives, but that was not enough, we needed more knowledge. God led us to Charis Bible College in Heidelberg Western Cape. We did our training there from 2016 till 2018.
Waarmee is ons nou besig
God het ‘n doel vir elkeen en terwyl ons wag om van God te hoor wat ons langtermyn moet doen, het ons begin om onsself besig te hou in Sy Koninkryk.
