Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sĂȘ:
Opsomming: Filippense 4
Filp 4:4 – Ongeag tydelike omstandighede, verheug ek my altyd in Christus! Dit het ewigheidswaarde.
Filp 4:13 – Saam met Jesus is niks onmoontlik nie! (Mat19:26; Mark1:23; Luk18:27)
Filp 4:19 – God voorsien in al my behoeftes, want Jesus het dit verdien deur die kruis, dood en opstanding.
In die moeilikste omstandighede, is daar vreugde, want saam met Jesus is niks onmoontlik nie! Dankie Jesus!
