Koninklike Identiteit 9/09/2023

Ons identiteit word gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 55:23 ‘Gee jou kommer oor aan die Here. Hy sal vir jou sorg. Hy sal gelowiges nie teleurstel nie.’ NLV

Dankie Vader God, U sorg baie goed vir U kinders. U neem my kommer weg. My vertroue is in U! Mat6:25-34