Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 121:3 ‘Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie’. AFR20 Vader God, U is altyd gereed om my te beskerm! Baie dankie!
