Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps65:12 ’U kroon die jaar met u goeie gawes; in u spore volg daar oorvloed.’ NLV
Dankie Vader God, U is ’n goeie Vader wat die jaar seën met alles wat goed is, en dit, in oorvloed!
