Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 91:9 ‘Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.’ AOV
Vader God, ek maak U my veilige woning!
