Koninklike Identiteit 3 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Fil 2:13 ‘want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer.’ ANV

Deur Jesus is ek gewillig en bekwaam om te doen wat God plesier. Prys die Here!