Koninklike Identiteit 20/04/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 121:8 ‘Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.’ ’83

Vader God, U is altyd by ons, om ons te lei, te beskerm en te seën! (Deut28:6; Hebr13:5)