Koninklike Identiteit 16/12/2023

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 91:2 ‘hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.” ANV

Dankie Vader God, ek vertrou U met alles. My veilige plek is by U!