Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:
Efs 1:19 ‘en hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag’ ANV83
Dankie Vader God, dis U skeppende- en opstandingskrag wat ook vir my ’n nuwe gees gegee het en U krag werk deur my.
