Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Psa 106:1 ‘Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!’ ANV ’83
Vader God, U goedheid en liefde vir my, is oneindig! Ek loof en dank U.
