Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.
Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:
Ps 103:3 ‘Dit is Hy (die Here) wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees,’ ANV83
Dankie, Vader God, ek prys U! U vergewe my sondes en genees my!
