ID inChristus 13/02/2021

Kom ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

1 Kor6:17 ‘Daarteenoor word diÄ— wat hulle aan die Here verbind, geestelik met Hom een.’ (NLV)

Ek het my aan die Here verbind, daarom is my gees een met Sy Gees, en woon Hy in my.