ID in Christus 27/06/2019

Ons verkaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Ef 1:7 ‘Deur die bloed van sy Seun is ons verlos en is ons oortredinge vergewe kragtens die ryke genade van God’

Ek is verlos en vergewe van my sonde! Wat ‘n wonderlike wete, ek het geen skuld voor God nie, Jesus het dit in my plek afgehandel! Dankie Vader.

Geseënde week