ID in Christus 20/09/2019

Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Ef 3:6 ‘En dít is die geheimenis: deur die verkondiging van die evangelie en in hulle verbondenheid met Christus Jesus, word ook mense wat nie Jode is nie, saam met ons’ (Joodse gelowiges) ‘deel van die volk van God en lede van die liggaam van Christus, en kry hulle ook saam met ons deel aan wat God belowe het.’ (ANV)

Wat ‘n seëning, ons deel in al God se beloftes!

Glo dit, aanvaar dit, en maak dit jou eie, spreek dit oor jou lewe!