Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Kol1:13 ‘Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die koningsheerskappy van Sy geliefde Seun.” (NLV)
Ons is verlos van die duisternis en is nou onder die Koningsheerskappy van Jesus! Ons is verlos en in die lig, wat ‘n vreugde is dit nie?
