ID in Christus 06/09/2019

ID in Jesus Christus Broadcast groep

Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

1Pet 2:24 ‘wat self ons sondes in Sy liggaam op die kruishout gedra het, sodat ons die sondes kan afsterwe en vir die geregtigheid lewe; deur wie se wonde julle genees is.’ (AOV)

Dankie Jesus, vir U op offering en lyding op die kruis sodat ek nie net verlos is van die sondelas nie, maar ook in gesondheid kan loop, want deur U wonde is ek gesond!

Prys die Here vir geneesing in jou liggaam.