Koninklike Identiteit 20/04/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 121:8 ‘Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.’ ’83

Vader God, U is altyd by ons, om ons te lei, te beskerm en te seën! (Deut28:6; Hebr13:5)

Koninklike Identiteit 13/04/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 121:7 ‘Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.’ ANV ’83

Vader God, U is so getrou, dankie dat U my teen alle gevaar beskerm!

Koninklike Identiteit 6/04/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 121:3 ‘Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie’. AFR20 Vader God, U is altyd gereed om my te beskerm! Baie dankie!

Koninklike Identiteit 30/03/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 113:7-8 ‘Wat die geringe uit die stof oprig, die behoeftige van die ashoop af verhef; om hom te laat sit by die edeles, by die edeles van sy volk.’ AOV ‘53

Vader God, U rig my op uit die stof en maak my tuis by prinse. U verhef my, Ek prys U!

Koninklike Identiteit 23/03/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 107:20 ‘Hy het sy woord uitgestuur, dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hul kuile red.’ AOV ’53

Dankie, Vader God, U het Jesus, U Woord, gestuur en ons is gesond en gered! (Kyk na Joh1:1 en Jes55:11)

Koninklike Identiteit 16/03/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 107:8-9  9 ‘Want Hy les die dors van hulle wat dors is, en versadig hulle wat honger is met goeie dinge.’ NLV

Vader God, ek prys (dank) U vir al die liefde, versorging en wonderlike seën wat ek van U ontvang!

Koninklike Identiteit 09/03/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Psa 106:1  ‘Prys die Here! Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!’ ANV ’83

Vader God, U goedheid en liefde vir my, is oneindig! Ek loof en dank U.

Koninklike Identieit 02/03/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 104:24 ‘U het baie dinge geskep, Here, die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheid geskep.’ ANV ‘83

Vader God, U het alles in wysheid geskep! My ook! Dankie!

Koninklike Identiteit 24/02/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 104:14 ‘U laat gras uitspruit vir die diere, en groen plante vir die mens sodat hy sy kos uit die aarde kan kry:’ ANV ’83

Dankie Vader God, U voorsien (sorg vir) alles wat ons nodig het om op aarde te lewe.

Koninklike Identiteit 17/02/2024

Ons vorm ons identiteit deur dit wat met ons gebeur. Dit is nie wat God van ons sê nie. Ons is prinse en prinsesse in God se Koninkryk.

Ons verklaar ons Koninklike Identiteit volgens wat God vir ons sê in:

Ps 103:5 ‘wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend.’ AOV

Dankie, Vader God, U vul my gedagtes en begeertes met die beste, U laat my  weer jonk word.