Koninklike Identiteit 8/07/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Opsomming:

Ps. 36:9 – Dankie, Vader God, ek is U kind, ek geniet die oorvloed (seën) en drink uit U goedheid en plesier.

Ps. 36:10 – Dankie Vader God, U is die lewe en lig! Sonder U is ek verlore, U lei my op U pad.

Koninklike Identiteit 1/07/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Opsomming:

Ps 35:27  – U is groot en U vind plesier in my voorspoed.

Ps 36:8 – Ek skuil onder die vleuels van U troue liefde.

Dankie Vader God, vir U beskerming, ryke seëninge en liefde.

Koninklike Identiteit 24/06/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 36:10 U is die bron van die lewe, deur U lig lewe ons.’ ANV

Dankie Vader God, U is die lewe en lig! Sonder U is ek verlore, U lei my op U pad.

Koninklike Identiteit 17/06/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps. 36:9 ‘In u huis geniet hulle oorvloed, U laat hulle drink uit die strome van u goedheid.’ AOV

Dankie, Vader God, ek is U kind, ek geniet die oorvloed en drink uit U goedheid en plesier.

Koninklike Identiteit 10/06/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 36:8 ‘Hoe kosbaar is u goedertierenheid (troue liefde, trou), o God! Daarom skuil die mensekinders onder die skaduwee van u vleuels.’ AOV

Dankie Vader God, dat ek onder die vleuels van U troue liefde kan skuil.

Koninklike Identiteit 3/06/2323

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 35:27  ‘Laat hulle jubel en bly wees wat ‘n behae het in my geregtigheid (‘dat reg aan my geskied’ AFR20); en laat hulle altyddeur sê: Groot is die HERE wat ‘n welbehae het in die vrede van sy kneg!’ AOV

(kyk asb na ander vertalings)

(Vrede in Hebreeus = Shalom = vrede, veiligheid, saluut, gelukkig, welvaart, voorspoed (sukses), heelheid, gemaklikheid, gesondheid.)

Vader God, U is groot en U vind plesier in my voorspoed. Dankie vir U ryke seëninge.

Koninklike Identiteit 27/05/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Opsomming:

Ps 34:8 – Hoe wonderlik, die engel van die Here het om my laer opgeslaan! Hy beskerm en red diegene wat U eer.

Ps 34:10 – Ek ly geen tekorte nie! U kinders eer U en is geseënd!

Ps 34:11 – Ek soek die Here en is geseënd, ek kom niks kort nie. Vader God, as U kind, loof en prys ek U goedheid! Dankie vir U liefde, beskerming en getrouheid! Vader, Help my om U altyd te eer. (0ntsag, vrees, eer, respek.)

Koninklike Identiteit 20/05/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 34:11 ‘Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie.’ AOV

Ek soek die Here en is geseënd, ek kom niks kort nie. Dankie Vader God, vir U liefde en getrouheid!

Koninklike Identiteit 13/05/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 34:10 ‘Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie.’ AOV (vrees = ontsag, eer, respek)

Vader God, ek, as U kind ly geen tekorte nie! U kinders eer U en is geseënd! Ek loof en prys U goedheid!

Koninklike Identiteit 6/05/2023

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms en geseënd!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps 34:8 ‘Die Engel van die Here trek ‘n laer rondom hulle wat vir die Here ontsag het en Hy red hulle.’ AFR20 (0ntsag = vrees, eer, respek)

Hoe wonderlik, die engel van die Here het om my laer opgeslaan! Hy beskerm en red diegene wat U eer. Vader God, ek dank U! Help my om U altyd te eer.