Koninklike ID 12/11/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

PSALMS 1:6 ‘Want die Here waak oor die pad van die gelowiges; maar die paaie van die goddeloses lei tot ondergang.’ N19LV  ( sien ook OAV53)

Dankie Vader God, dat U oor my pad waak! Ek is regverdig (vrygemaak) deur die voltooide werke van Jesus op die kruis.

Royal ID 12/11/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Psa 1:6 ‘For the LORD knows the way of the righteous, But the way of the ungodly shall perish.’ NKJV 

Thank you, Father God, that You know my ways! I am righteous through Jesus’ finished works on the cross.

Koninklike ID 29/10/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Ps1:1-2 ‘Dit gaan goed met die mens wat ……. in die woord van die Here sy vreugde vind, dit dag en nag oordink.’ ANV

Die verse sê dat die een wat sy vreugde in God se woord vind, dit oordink en daarvolgens leef, geseënd is. Wat ‘n voorreg om só te kan leef en dan ook geseënd te wees! Dankie Vader God, vir U Woord en dat ek geseënd is.

Royal ID 29/10/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Psa 1:1-2 ‘Blessed is the man Who walks ……. delight is in the law of the LORD, And in His law he meditates day and night.’ NKJV 

These verses say that the one who finds his joy in God’s word, meditates on it and lives according to it is blessed. What a privilege to be able to live like this and then also be blessed! Thank you, Father God, for Your Word and my blessings.

Koninklike ID 22/10/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Samevatting: Ek is vol moed, dapper en sterk, vir God se Koninkryk!

Jos1:9

God het ‘n bevel gegee. Ek moet vol moed en sterk wees. Ek moet nie bang of verskrik wees nie. Hy is by my, oral waar ek gaan. Dankie Vader God, U is by my, ek vrees niks nie.

Rigt6:12 

God het Gideon geroep en hom aangespreek as ‘n dapper held al het hy geensins so gevoel nie. Dankie Vader God, dat U my anders sien as ek my self sien, dankie dat U altyd by my is en my dapper en sterk maak vir U Koninkryk.

Royal ID 22/10/22

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Summary: I am full of courage, brave and strong, for God’s Kingdom!

Jos1:9

God gave an order that I am to be full of courage and strength. I must not be fearful or afraid. He is with me wherever I go. Thank you, Father God, You are with me. I fear nothing.

Judges 6:12

God called Gideon and addressed him as a mighty man, a hero, even though he did not feel that way. Thank you, Father God, that you see me differently from myself. Thank you that You are always with me. You make me brave and strong for your Kingdom.

Koninklike ID 15/10/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Samevatting: Slegs twee verse uitmekaar herhaal God dieselfde belofte en ek is vry van vrees!

Deut31:6

Ek is vol moed en vrees nie, want my God het belowe om my nooit te verlaat of in die steek te laat nie. Baie dankie, Vader God vir U getrouheid!

Deut31:8

Die Here gaan voor my uit! Ek het geen rede om bang of mismoedig te wees nie! Hy belowe hier weereens om by my te wees, altyd! Dankie, Vader God, U is getrou en hou U beloftes tot in ewigheid.

Royal ID 15/10/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Summary: Only two verses apart God repeats the same promise and I am free from fear!

Deut31:6

I am full of courage and am not fearful because my God has promised never to leave, nor forsake me. Thank you so much, Father God You are faithful!

Deut31:8

The Lord goes before me! I have no reason to be afraid or discouraged! He promises here again to be with me, always! Thank you, Father God, You are faithful and keep Your promises forever.

Koninklike ID 8/10/2022

Ons identiteit word dikwels gevorm deur dit wat met ons en om ons gebeur, maar dit is die wêreld se mening, nie God se mening nie.

Ons is kinders van God, prinse en prinsesse in God se Koninkryk. Ons is van Koninklike afkoms!

Kom ons verklaar en bevestig ons Koninklike Identiteit volgens:

Samevatting: God is getrou!

Ex19:6

Ek is deel van die koninkryk van priesters en die heilige nasie van God deur Jesus Christus. Dankie, Vader God, dat U beloftes altyd (ewig) waar is vir U kinders. (2Kor1:20)

Deut7:9

Dankie Vader God, dat U my Here en God is, wat getrou is en U ooreenkoms nakom en dat U ons vir altyd lief het.

Royal ID 8/10/2022

Our identity is often shaped by what happens to us and around us, but that is the opinion of the world, not God’s opinion.

We are children of God, princes and princesses in God’s Kingdom. We are Royalty!

Let us declare and establish our Royal Identity according to:

Summary: God is faithful!

Exo19:6

I am part of the kingdom of priests and the holy nation of God through Jesus Christ. Thank you, Father God, that Your promises are forever true for Your children. (2 Cor 1:20)

Deut7:9

Thank you, Father God, that You are my Lord and God, who is faithful and keeps Your agreement and that You love us forever.