Royal Identity in Christ 17/08/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 2:4 ‘But God, who is rich in mercy, because of His great love with which He loved us,’ NKJV 

God is merciful and loves me. Thank you, Father God, for your love and grace.

Royal Identity in Christ 10/08/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Efs 1:19 ‘and what is the exceeding greatness of His power toward us who believe, according to the working of His mighty power’ NKJV 

Thank you, Father God, it is your creative and resurrection power that has also given me a new spirit and your power works through me.

Koninklike Identiteit 10/08/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 1:19 ‘en hoe geweldig groot Sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van Sy mag’ ANV83

Dankie Vader God, dis U skeppende-  en opstandingskrag wat ook vir my ’n nuwe gees gegee het en U krag werk deur my.

Koninklike Identiteit 3/08/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 1:18 ‘en dat die oë van julle harte verlig mag wees, sodat julle kan insien wat die hoop is wat Sy roeping bied, wat die heerlike rykdom van Sy erfenis vir die heiliges behels,’ AFR20

Gelowiges deel in Jesus se ryk erfenis. Dankie Vader, vir my heerlike erfdeel in Christus.

Royal Identity in Christ 3/08/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 1:18 ‘the eyes of your understanding being enlightened; that you may know what is the hope of His calling, what are the riches of the glory of His inheritance in the saints’ NKJV

Believers share in Jesus’ rich heritage. Thank you, Father, for my glorious inheritance in Christ.

Koninklike Identiteit 27/07/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 1:18 ‘en dat die oë van julle harte verlig mag wees, sodat julle kan insien wat die hoop is wat Sy roeping bied, wat die heerlike rykdom van Sy erfenis vir die heiliges behels,’ AFR20

My hart (geestelike oë) is verlig en ek sien die hoop (verwagting, vooruitsig) van my erfenis. Dankie Vader God, U verlig my oë en ek behoort aan U.

Royal Identity in Christ 27/07/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 1:18 ‘the eyes of your understanding being enlightened; that you may know what is the hope of His calling, what are the riches of the glory of His inheritance in the saints’ NKJV

My heart (spiritual eyes) is enlightened, and I see the hope (expectation, prospect) of my inheritance. Thank you, Father God, You enlighten my eyes, and I belong to You.

Koninklike Identiteit 20/07/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 1:17 ‘Dan bid ek dat die God van ons Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, vir julle dit sal gee: geestelike wysheid en openbaring, wat in die kennis van Hom bestaan,’ AFR20

Vader God, ek dank U vir die gees van wysheid en insig wat my kennis en identiteit in Christus bevestig.

Royal Identity in Christ 20/07/2024

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 1:17 ‘that the God of our Lord Jesus Christ, the Father of glory, may give to you the spirit of wisdom and revelation in the knowledge of Him,’ NKJV 

Father God, I thank You for the spirit of wisdom and insight that confirms my knowledge and identity in Christ.

Koninklike Identiteit 13/07/2024

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 1:14 ’Die Gees is die waarborg van ons erfenis, om ons los te koop as God se eiendom, tot lof van sy heerlikheid.’ AFR20

Die Heilige Gees het my erfenis as kind van God gewaarborg, omdat Christus my vry gekoop het. Ek behoort, loof Vader God.