Koninklike Identiteit 1 Maart 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 6:13 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.’ ANV83

Dankie Vader God, U het deur Jesus vir ons wapenrusting voorsien. Dit gee ons krag en hou ons staande, teen alle aanslae van die bose.

Koninklike Identiteit 22 Februarie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Efs 6:13 ‘Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.’ ANV83

Dankie Vader God, vir die wapenrusting wat U vir my gee. Dit gee my krag en moed, en laat my staande bly.

Royal Identity in Christ 22 February 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 6:13 ‘Therefore take up the whole armor of God, that you may be able to withstand in the evil day, and having done all, to stand.’ NKJV 

Thank you, Father God, for the armour you give me. It gives me strength, and courage and keeps me standing.

Koninklike Identiteit 15 Februarie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 6:10 ‘Ten slotte: Vind krag in julle verbondenheid aan die Here, ja, in die krag van sý sterkte!’ NLV

Dankie Vader God, ek het krag deur my verhouding met Jesus Christus!

Royal Identity in Christ 15 February 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 6:10 ’A final word: Be strong in the Lord and in his mighty power.’ NLT

Thank you, Father God, I have strength through my relationship with Jesus Christ!

Royal Identity in Christ 2025 February 8

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Ephesians 5

Eph 5:1-2 – I am a disciple of Christ and can walk in this love of giving, which spreads a sweet fragrance.

Eph 5:8 – I am a child of God and walking in Jesus’ light! I live in Christ’s light and let His light shine for the people.

Eph 5:9-10 -I am in the light of Christ. Everything, that is right and good comes from the light. It is the fruit of the Spirit!

Thank you, Jesus, for Your love and light!

Koninklike Identiteit 2025 Februarie 8

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Efesiërs 5

Ef 5:1-2 – Ek is ’n dissipel van Christus en loop in dié liefde van gee, wat ’n lieflike geur versprei.

Ef 5:8 – Ek is ’n kind van God en loop in Jesus se lig! Ek leef in Christus se lig en laat Sy lig vir die mense skyn.

Ef 5:9-10 – Ek is in die lig van Christus. Alles wat reg en goed is, kom uit die lig, dit is die vrug van die Gees!

Dankie Jesus vir U liefde en lig!

Royal Identity in Christ 2025 January 18

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Eph 5:8 ‘For you were once darkness, but now you are light in the Lord. Walk as children of light’ NKJV

I am a child of God and walking in Jesus’ light!

Koninklike Identiteit 2025 Januarie 18

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 5:8 ‘Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here—wandel soos kinders van die lig.’AOV53

Ek is ’n kind van God en loop in Jesus se lig!

Koninklike Identiteit 2025 Januarie 11

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Ef 5:1-2 ‘Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders; en wandel in liefde, soos Christus ons ook liefgehad het en Hom vir ons oorgegee het as ‘n gawe en offer aan God tot ‘n lieflike geur.’ AOV

Ek is ’n dissipel van Christus en kan loop in dié liefde van gee, wat ’n lieflike geur versprei.