Koninklike Identiteit in Christus 28 Junie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Filp 4:19 ‘En my God sal elke behoefte van julle vervul na sy rykdom in heerlikheid deur Christus Jesus.’ AOV 53

God voorsien in al my behoeftes, want Jesus het dit vir my verkry deur die kruis, dood en opstanding. Dankie Jesus! (Ps23:1-5)

Royal Identity in Christ 21 June 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 4:13  ‘I can do all things through Christ who strengthens me.’ NKJV

With Jesus, nothing is impossible! (Mat19:26; Mark1:23; Luke18:27)

Royal Identity in Christ 14 June 2025

ID in Christ Broadcast group

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 4:4 ‘Rejoice in the Lord always. Again I will say, rejoice!’ NKJV

Regardless of temporary circumstances, I always rejoice in Christ! This has eternal value.

Koninklike Identiteit 14 Junie 2025

ID in Jesus Christus Broadcast groep

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Fil 4:4 ‘Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! ANV83

Ongeag tydelike omstandighede, verheug ek my altyd in Christus! Dit het ewigheidswaarde.

Royal Identity in Christ 7 June 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Summary: Philippians 3

Phil 3:3 – I do not rely on myself. I serve God in the Spirit, and I trust in Jesus.

Phil 3:9 – I believe in Jesus, who redeems and frees me from sin’s guilt.

Phil 3:20 – I am a citizen of heaven, from where Jesus Christ, my saviour, will come.

Thank You, Jesus! In You I am completely free from sin’s guilt.

Koninklike Identiteit 7 Junie 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Filippense 3

Filp 3:3 – Ek maak nie op myself staat nie. Ek dien God in die Gees en ek vertrou op Jesus.

Filp 3:9 Ek glo in Jesus wat my verlos en vry maak van sondeskuld.

Filp 3:20 – Ek is ’n burger van die hemel, van waar Jesus Christus, my verlosser, sal kom.

Dankie Jesus! In U is ek volkome vry van sondeskuld!

Koninklike Identiteit 31 Mei 2025

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Fil 3:20 ‘Maar ons is burgers van die hemel, van waar af ons ook die Here Jesus Christus as Verlosser verwag.’ ANV83

Ek is ‘n burger van die hemel, van waar Jesus Christus, my verlosser, is.

Royal Identity in Christ 31 May 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 3:20 ‘For our citizenship is in heaven, from which we also eagerly wait for the Savior, the Lord Jesus Christ,’ NKJV 

I am a citizen of heaven, from where Jesus Christ, my saviour, is.

Royal Identity in Christ 24 May 2025

Declare your Royal Identity in Christ according to what God says about you:

Phil 3:9 ‘and become one with him. I no longer count on my own righteousness through obeying the law; rather, I become righteous through faith in Christ. For God’s way of making us right with himself depends on faith.’ NLT

I believe in Jesus, who redeemed me and made me free from the guilt of sin. Thank you, Jesus!