Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
Ef 2:6 ‘en saam opgewek (uit die dood) en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus,’ (OAV ’53)
Wow, ek is saam met Jesus opgewek uit die dood en sit saam met Hom in die hemel!