ID in Chrustus 25/10/2019

Ons verklaar en bevestig ons ID in Christus volgens:

Ef 3:6 DiƩ geheime plan is dat die nie-Joodse nasies deur Christus Jesus saam sal deel in die erfenis van God se volk, dat hulle saam lede van dieselfde liggaam is, en saam deel het aan die beloftes wat op grond van die Goeie Nuus verkry word. (NLV)

Ek deel in die beloftes van God. Dis deel van die erfenis op grond van dit van wat Jesus vir ons op die kruis gedoen het.