Ons verkaar en bevestig ons ID in Christus volgens:
1Kor 1:30 ‘Maar deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing. ‘ (AOV)
Ek is baie dankbaar vir Jesus se opoffering, want nou is ek geregtig (vry van sonde) voor God deur my geloof in Jesus Christus, wat vir my die prys betaal het!
