ID in Jesus Christus 13/06/2019

Ons verkaar en bevestig ons ID volgens:

Rom 5:8 ‘Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was.'(ANV)

God het Sy lief vir my bewys, deur Jesus te gee vir my sondes!

Dankie Vader God, dat U my só lief het!