Koninklike Identiteit 2025 Februarie 8

Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:

Opsomming: Efesiërs 5

Ef 5:1-2 – Ek is ’n dissipel van Christus en loop in dié liefde van gee, wat ’n lieflike geur versprei.

Ef 5:8Ek is ’n kind van God en loop in Jesus se lig! Ek leef in Christus se lig en laat Sy lig vir die mense skyn.

Ef 5:9-10Ek is in die lig van Christus. Alles wat reg en goed is, kom uit die lig, dit is die vrug van die Gees!

Dankie Jesus vir U liefde en lig!