Kom verklaar jou Koninklike Identiteit in Christus volgens wat God van jou sê:
Ef 4:22 ‘naamlik dat julle, wat julle vroeëre leefstyl betref, die ou, sondige mens soos vuil klere moet uittrek. Bedrieglike begeertes laat hierdie mens te gronde gaan.’ NLV
Ek is nuut in Christus! Ek het die ou mens, die sondige begeertes afgelê! Dankie Jesus!
